Geriewe

Die Gasteplaas is toegerus met n ‘Jacuzzi’ leefarea, braaigeriewe en n swembad. Kampfontein Gasteplaas is ook die huis van die welbekende “MEGA SPRINGBUCK” waar gaste verskillende wild van top genetika kan besigtig. Voorsit jagte kan ook bespreek word gedurende jagseisoene.

Kom geniet die Karoo rustigheid met asemrowende sonsondergange hier op Kampfontein Gasteplaas.